Strategiese Litigasie
Litigasie in openbare belang moet besighede beskerm teen skadelike ekonomiese regulasies
Ons litigasie staan skadelike ekonomiese beleid teen en stel skaalbare regspresedente.
Derde Golf van BEE
Die Derde Golf van BEED beoog die rasseherstrukturering van privaat maatskappye - of het ten doel om hulle van die ekonomie uit te sluit.
Grond en die Eiendomsonteieningswet
Die onlangse wet gee aan die staat wye magte van onteiening, selfs teen nul-vergoeding.
Die NGV-wet en Gesondheid
Die NGV-wetgewing maak die staat die besluitnemer en beheer jou toegang tot kwaliteitgesondheidsorg.
Lees meer oor ons huidige en afgehandelde hofsake hier
Our litigation uses the courts - where they function well - to bring the state into necessary, legitimate, good-faith negotiations on rolling back the barriers to a thriving economic order.
Verduideliking van dié benadering
Vind meer uit oor ons litigasie-strategie.
Hoe Besluit ons oor Regsoptrede
Ons kies sake van openbare belang, gebaseer op die volgende beginsels:
Ekonomiese Impak
Ons pak sake aan wat beduidende, wydverspreide ekonomiese voordele inhou en ernstige ekonomiese skade verhoed.
Openbare Belang
Ons pak slegs beduidende sake aan om seker te maak dat ons regsoptrede almal se belange dien.
Skaalbare Presedente
Ons pak litigasie so aan dat dit regsbeginsels neerlê wat gerepliseer kan word om ander probleme goedkoper op te los
Help us secure a flourishing economy
Help us secure a flourishing economy